Jou droomhuis in die Hartjie van die Bosveld
Pragtige ruim woonhuis net reg om in te trek
Groot tuin baie bome en pragtige voel lewe
Kom drink jou koffie in hierdie rustige privaat tuin.
Vir die res van jou lewe
Al ons fasiliteite op terrein veilige omgewing .